Twee kinders is opgewonde wanneer hulle regmaak vir 'n kuier by Ouma. Hulle geniet die lewe in Ouma se dorpie soveel dat hulle later, by die huis, uitsien na hul volgende kuier.
Maguru besluit om vir al die diere bene te gee sodat hulle net so lekker soos die mense kan loop.
Hoender en Duisendpoot het ’n baie mededingende vriendskap. Eendag verloor Hoender. Sy word toe so kwaad dat sy iets leliks aanvang.
'n Storie oor 'n reservaat waar baba-diere sonder ouers gered word. 'n Spesiale man en sy span versorg die klein diere.
Op ’n warm middag gaan speel drie kinders langs die rivier. Al mag hulle nie, trek hulle uit en plas hulle in die water rond. Wat gebeur met hulle klere?
By navigating this website, you agree to the storing of cookies on your device to enhance site navigation and analyze site usage.